Wilson Cleveland (gebore 4 Julie 1974) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Suite 7 (2010), Leap Year (2011), en Intricate Vengeance (2016).

Filmografie Televisiereekse 1997: 12 Angry Viewers 2006: The Temp Life 2010: Suite 7 2010: The Webventures of Justin & Alden 2011: Leap Year 2012: DNews 2016: Intricate Vengeance

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu