Garrett Clayton (gebore 19 Maart 1991) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent King Cobra (2016) en in die televisiereeks The Fosters (2013).
Filmografie Rolprente 2008: The Tower 2016: King Cobra 2016: Don't Hang Up 2016: Elephant Kingdom 2018: Reach 2018: Between Worlds 2018: The Last Breakfast Club Killing Games Playing the Game
Televisiereekse 2011: Elizabeth Stanton's Great Big World 2013: The Fosters
Televisierolprente 2012: Holiday Spin 2013: Teen Beach Movie 2015: Teen Beach 2 2015: NO BULL Teen Video Awards 2015: Teen Beach 2 Party Pack
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu