Christian Clemenson (gebore 17 Maart 1958) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fisher King (1991), Apollo 13 (1995), The Big Lebowski (1998), en United 93 (2006).

Filmografie Rolprente 1991: The Fisher King 1995: Apollo 13 1998: The Big Lebowski 2006: United 93

Televisiereekse 1990: Capital News 1993: The Adventures of Brisco County Jr. 2004: Boston Legal 2004: Method & Red 2006: Entertainment Today Television 2016: American Crime Story

Televisierolprente 1993: The 50-Minute Man

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu