Neil Brown jr. (gebore 19 Junie 1980) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Straight Outta Compton (2015) en in die televisiereekse Dirk Gently's Holistic Detective Agency (2016), Insecure (2016), en SEAL Team (2017).
Filmografie Rolprente 2009: Scare Zone 2012: Kidnapped Souls 2015: Straight Outta Compton 2017: Pope 2019: Bayou Tales
Televisiereekse 2009: Fear Clinic 2012: Heroic Daze 2012: King Bachelor's Pad 2016: Dirk Gently's Holistic Detective Agency 2016: Insecure 2017: SEAL Team
Video's 2007: Fear Itself
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu