Malan Breton (gebore 16 Junie 1973) is 'n Amerikaanse akteur, kostuumontwerper, regisseur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Malan Breton a Journey to Taiwan (2015), 8 Counts a Dancer (2018), en XVJC: Julius Caesar.
Filmografie Rolprente 2008: Eleven Minutes 2014: Cosplayer Nation 2015: Malan Breton a Journey to Taiwan 2018: 8 Counts a Dancer XVJC: Julius Caesar
Televisiereekse 1994: ESPN X-Games 2009: E! News International
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse kunstenaars Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Taiwannese Kategorie:Dansers Kategorie:Modeontwerpers Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Ambassadeurs in die Verenigde State