Spencer Breslin (gebore 18 Mei 1992) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Kid (2000), The Cat in the Hat (2003), The Santa Clause 3: The Escape Clause (2006), en The Happening (2008).
Filmografie Rolprente 2000: The Kid 2002: The Santa Clause 2 2003: The Cat in the Hat 2006: The Santa Clause 3: The Escape Clause 2006: Ozzie 2006: Zoom 2008: The Happening 2008: Harold
Televisiereekse 2002: Teamo Supremo 2004: Center of the Universe 2016: F**Kin' Actors
Televisierolprente 2000: The Ultimate Christmas Present 2001: Robertson's Greatest Hits 2002: Mom's on Strike 2003: You Wish! 2009: Bless This Mess 2013: Really Bad Movie!
Video's 2003: The Santa Clause 2: Gag Reel 2003: Inside the North Pole with Curtis
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu