Lillo Brancato Jr. (gebore 30 Augustus 1976) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Bronx Tale (1993), Renaissance Man (1994), Crimson Tide (1995), en Enemy of the State (1998).
Filmografie Rolprente 1993: A Bronx Tale 1994: Renaissance Man 1995: Crimson Tide 1998: Enemy of the State 1998: Provocateur 2001: Sticks 2001: 'R Xmas 2001: In the Shadows 2002: The Real Deal 2016: Vamp Bikers Tres 2017: Dead on Arrival 2018: The Fury 2018: Revenge of the Dragon 2018: Wasted Talent 2019: The Fifth Boro Valhalla Zombie: The Motion Picture
Televisiereekse 2018: Jersey: The Series
Televisierolprente 1997: Firehouse 2001: Hostage Rescue Team
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu