Karan Brar (gebore 18 Januarie 1999) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Diary of a Wimpy Kid (2010), Diary of a Wimpy Kid: Dog Days (2012), en Mr. Peabody & Sherman (2014), en in die televisiereeks Jessie (2011).
Filmografie Rolprente 2010: Diary of a Wimpy Kid 2012: Diary of a Wimpy Kid: Dog Days 2014: Mr. Peabody & Sherman
Televisiereekse 2009: Disney's Friends for Change 2011: Jessie 2011: Disney Monstober 2015: Bunk'd 2016: Zall Good
Televisierolprente 2014: Star Wars Rebels Spelling Bee: Karan Brar 2015: Invisible Sister 2019: Stargirl
Video's 2014: Disney's Circle of Stars: Do You Want to Build a Snowman
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu