Jonathan Brandis (13 April 1976 – 12 November 2003) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The NeverEnding Story II: The Next Chapter (1990) en Ladybugs (1992), en in die televisiereeks SeaQuest 2032 (1993).
Filmografie Rolprente 1989: Stepfather II 1990: The NeverEnding Story II: The Next Chapter 1992: Ladybugs 1992: Sidekicks 2002: The Year That Trembled
Televisiereekse 1991: Pros and Cons 1992: Crossroads 1993: SeaQuest 2032
Televisierolprente 1986: Mystery Magical Special 1988: Mars: Base One 1991: Our Shining Moment 1992: Do Not Bring That Python in the House 1993: Macy's Thanksgiving Day Parade 1994: Good King Wenceslas 1995: Sea World/Busch Gardens Party for the Planet 1996: Born Free: A New Adventure 1996: Fall Into Darkness 1996: Her Last Chance 1997: Two Came Back
Video's 1995: Aladdin's Arabian Adventures: Magic Makers
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu