Joseph Bottoms (gebore 22 April 1954) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Dove (1974) en The Black Hole (1979), en in die televisiereeks The Net (1998).

Filmografie Rolprente 1974: The Dove 1976: Crime and Passion 1977: High Rolling in a Hot Corvette 1979: The Black Hole 1980: Cloud Dancer 1981: King of the Mountain 1981: Surfacing 1984: Blind Date 1987: Open House 1988: Born to Race 1991: Inner Sanctum 1992: Liar's Edge 1997: Snide and Prejudice 2018: Cicada Song

Televisiereekse 1998: The Net

Televisierolprente 1973: Winesburg, Ohio 1974: Unwed Father 1976: Stalk the Wild Child 1978: Return Engagement 1979: Major Effects 1981: The Intruder Within 1982: Side by Side: The True Story of the Osmond Family 1983: The Sins of Dorian Gray 1983: Wishman 1984: Time Bomb 1985: Braker 1987: Island Sons 1987: Shades of Love: Make Mine Chartreuse 1988: Police Story: Cop Killer 1992: Gunsmoke: To the Last Man 1992: Treacherous Crossing

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu