David Dean Bottrell (gebore 6 April 1959) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Boston Legal (2004), True Blood (2008), Modern Family (2009), en The Blacklist (2013).
Filmografie Rolprente 2001: Kingdom Come 2011: Away 2014: Showing Up 2018: How to Cook Your Daughter In the Dark Holy War Ain't Nothin' Like the Real Thing
Televisiereekse 2004: Boston Legal 2008: True Blood 2009: Modern Family 2012: The Watcher 2013: The Blacklist 2014: Hairapy 2014: American Koko 2015: Mandie and Earring 2017: After Forever
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu