Josh Boswell (gebore 5 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Boy Culture (2006), Resident Butch (2009), en Green Day: 21st Century Breakdown (2010).
Filmografie Rolprente 2006: Boy Culture 2009: Resident Butch 2010: Green Day: 21st Century Breakdown
Televisierolprente 2008: Jonas Brothers: The Making of Lovebug
Video's 2009: Green Day: 21 Guns
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu