Desmin Borges (* April 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mr. Popper's Penguins (2011) en Private Life (2018), en in die televisiereekse You're the Worst (2014) en Preacher (2016).
Filmografie Rolprente 2011: Mr. Popper's Penguins 2015: Open Tables 2017: DriverX 2018: Private Life
Televisiereekse 2012: Next Caller 2014: You're the Worst 2016: Preacher
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu