Kelly Blatz (gebore 16 Junie 1987) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Prom Night (2008), From Within (2008), en Three.

Filmografie Rolprente 2006: The 7 2008: Prom Night 2008: From Within 2009: April Showers 2012: Lost Angeles 2014: 4 Minute Mile 2015: Exeter 2018: What Lies Ahead 2018: Hex Three

Televisiereekse 2009: Aaron Stone 2009: Skyrunners Inside the Alien Lair 2009: Behind the Scenes of Disney XD's Skyrunners 2010: Glory Daze

Televisierolprente 2009: Skyrunners 2015: When Duty Calls

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu