Greg Antonacci (2 Februarie 1947 – 20 September 2017) was 'n Amerikaanse vervaardiger, skrywer, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Brothers (1984), The Royal Family (1991), The Sopranos (1999), en Boardwalk Empire (2010).

Filmografie Televisiereekse 1977: Busting Loose 1979: Makin' It 1984: Brothers 1991: The Royal Family 1997: Just One of the Girls 1997: The Blues Brothers Animated Series 1999: The Sopranos 2002: Favor & Family 2010: Boardwalk Empire

Televisierolprente 1985: Joanna 1988: Splash, Too

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu