Emjay Anthony (gebore 1 Junie 2003) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chef (2014), Krampus (2015), Bad Moms (2016), en The Jungle Book (2016).

Filmografie Rolprente 2014: Chef 2015: Krampus 2016: Bad Moms 2016: The Jungle Book

Televisierolprente 2015: Members Only

Video's 2015: Insurgent: The Others - Cast and Characters

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2003