John Aniston (gebore 24 Julie 1933) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Search for Tomorrow (1951), Days of Our Lives (1965), The West Wing (1999), en Journeyman (2007).
Filmografie Rolprente 2008: The Awakening of Spring 2009: The Promise of Tomorrow 1940- 1960
Televisiereekse 1951: Search for Tomorrow 1965: Days of Our Lives 1999: The West Wing 2003: My Big Fat Greek Life 2007: Journeyman
Televisierolprente 1993: Night Sins
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2022