Gimje김제시 270px Kaart Vlag 180px|center 75px|center Wapen 75px|center Land Region Honam Koördinate Gestig op 1466 Oppervlakte: - Totaal 545,19 vk km Hoogte bo seevlak m Bevolking: - Totaal (2016) 88 479 - Bevolkingsdigtheid 162,29/vk km Tydsone UTC+9
Gimje (Koreaans: 김제시) is 'n stad in die provinsie van Jeollabuk-do in Suid-Korea. Gimje het 'n bevolking van 88 479 inwoners in 2016 gehad.
Gimje is geleë naby die Noryeongberge en die Geelsee. In die ooste is baie berge met 'n hoogte van 500–700 m, soos Moaksan (794 m).
Klimaat Die gemiddelde daaglikse temperatuur is 13 °C, met 1.2 ℃ in Januarie en 26 ℃ in Julie. Die gemiddelde reënval per jaar is 1 300 mm.
Wildtuin Moaksanwildtuin
Sien ook Lys van nedersettings in Suid-Korea
Eksterne skakels Amptelike webwerf van die stad Galbijim wiki webwerf oor Gimje
Kategorie:Nedersettings in Suid-Korea