regs|duimnael|Nederlandse dialekte in Nederland, België en Frans-Vlaandere regs|400px|'n Kaart van die Nederlandse dialekte in Nederland, België, Frans-Vlaandere en Duitsland
In die Nederlandse taal is daar verskeie plaaslike verskille, sowel in Nederland as in Vlaandere, die hoofgebied waar Nederlands gepraat word. Die plaaslike verskille is dialekte of streektale wat onderverdeel is in stadsdialekte en streekdialekte (soos: Hollands >> Suid-Hollands >> Amsterdams).
Hollands-Frankiese dialekte
Wes-Vlaams, België Frans-Vlaams, Frankryk Seeus, Nederland Suid-Hollands Waterlands Volendams Amsterdams Saans Kennermerlands Wes-FriesBildts/AmelandsStadsfriesWeshoeksUtrechtsKyk ok Hollands en Noord-Hollands
Brabants-Frankiese dialekte Suid-Gelders (Kleverlands), Nederland en Duitsland Pella-NederlandsNoord-Brabants, Nederland Noord-Limburgs, NederlandBrabants, België Antwerps Leuvens Brabants KempensOos-Vlaams, België en Nederland Aalsters
Limburgs-Frankiese dialekte Limburgs, Nederland en België Suid-Limburgs Maastrichts Valkenburgs Platdiets (Wallonië en die Voerstreek)
(Nederlandse) Nedersaksiese dialekte duimnael|regs|380px|Nedersaksiese streektale in Nederland en Duitsland
Die Nedersaksiese dialekte in Nederland: Kollumerlands Gronings/Noord-Drents Stellingwerfs Midden-Drents Suid-Drents Twents Twents-Graafschaps Gelders-Overijssels Achterhoeks Urks Veluws'''
Die taalgrense en dialekgrense tussen Duitsland en Nederland is nie baie duidelik nie.
Nie-kontinentale dialekte Surinaams-Nederlands, Suriname Antiliaans-Nederlands, (die ses eilande van die) Nederlandse Antille Pella-Nederlands Afrikaans Kaapse Afrikaans Oorlams Namibiese Afrikaans Oranjerivier-Afrikaans Oosgrens-Afrikaans
Dialekte teenoor die Standaard-Nederlands 400px|duimnael|Taalafstand tussen dialekte en die Standaardtaal (1). (Nederland, België, Frankryk, Suid-Afrika, Namibië, Suriname en die Nederlandse Antille en Aruba Die dialekte groei oor die algemeen nader aan die standaardtaal (of Algemeen Nederlands, ABN). Die norm van Standaardnederlands lê in Haarlem. Die dialekte uit Drenthe, Groningen, Limburg en West-Vlaandere is ver van die standaardtaal verwyder, selfs meer as Afrikaans:
1. Standaardnederlands 2. 20px Haarlem 3. 20px Bodegraven 4. 20px Barendrecht 5. 20px Heerhugowaard 6. 20px Enkhuizen 7. 20px Houten 8. 20px Sprundel 9. 20px Kaprijke 10. 20px Valkenswaard 11. 20px Zoersel12. 20px Arnemuiden 13. 20px Zetten 14. 20px Kleef 14. 20px Oostakker 15. 20px Barneveld 16. 20px Ingooigem 17. 20px Westerhoven 18. 20px Geffen 19. 20px Damme 20. 20px Harlingen 21. 20px Markelo 22. 20px Weskus 23. 20px Middelburg 24. 20px Dokkum 24. 20px Geraardsbergen 24. 20px Windhoek 25. 20px Tubbergen 26. 20px Bolsward 27. 20px Genemuiden 28. 20px Grouw 29. 20px Holwerd 30. 20px Beilen 31. 20px Schaffen 32. 20px Oldeberkoop 33. 20px Bree 34. 20px Muizen 35. 20px Stadskanaal 36. 20px Warffum 37. 20px Duinkerken 38. 20px Venray 39. 20px Maastricht 40. 20px Tienen 41. 20px Kerkrade
Sien ook Nederlands - Nederlandse dialekte Geskiedenis van het Nederlands
Kategorie:Tale van Nederland Kategorie:Tale van Vlaandere