Nisjapoerنیشابور 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Provinsie Razavi Khorasan Koördinate Stigting 3de eeu Oppervlakte: - Totaal vk km Hoogte bo seevlak 1 250 m Bevolking: - Totaal (2006) 205 972 - Bevolkingsdigtheid /vk km Tydsone IRST / UTC +3:30 - Somertyd IRDT / UTC +4:30 Burgemeester Amptelike webwerf
Nisjapoer (Persies: نیشابور) is 'n stad in die provinsie Chorasan (Noordoos-Iran) met meer as 200 000 inwoners.
Nisjapoer is 'n toerismestad, veral danksy die graf van Omar Chajjam, Attar, Kamal-o-molk en ander. Dit is soos vele stede en streke in Iran bekend vir sy mooi tapyte.
128px|duimnael|links|Kamal-o-molk se graf. 128px|duimnael|links|Attar se graf.
Kategorie:Nedersettings in Iran