J.G. ClaassenPersoonlike inligtingNasionaliteit GeboorteplekKlerksdorpGeboortedatum28 Februarie 1991WoonplekKlerksdorpLoopbaanProfessionele debuut2011Titels1Oorwinnings op toerSonskyntoer 1Laas bygewerk op: 15 April 2014 J.G. Claassen (Klerksdorp, 28 Februarie 1991) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsgholfspeler. Hy het in 2011 sy debuut op die Sonskyntoer gemaak.
Loopbaan Voordat Claassen in 2011 professioneel geword, was hy 'n goeie gholfamateur. In 2010 neem hy deel aan die Eisenhowertrofee toe hy sy land verteenwoordig het.
In Maart 2011 behaal hy sy eerste beroepsege op die Sonskyntoer deur die MTC Namibiese PGA-kampioenskap te wen.
Prestasies
Amateur
2009: Suid-Afrikaanse Amateur-houespelkampioenskap
Professioneel
Sonskyntoer
Nr.DatumToernooiTellingInfo1 20 Maart 2011MTC Namibiese PGA-kampioenskap69+67+67+65=268–16
Spankompetisies
2010: Eisenhowertrofee
Eksterne skakel Sonskyntoer: profiel
Kategorie:Suid-Afrikaanse gholfspelers Kategorie:Geboortes in 1991