duimnael|regs|190px|Dr. Nicol Stassen.

Dr. Nicol Stassen (gebore 8 Junie 1963) is 'n Afrikaanse skrywer, navorser en sakeman. Hy is gebaseer by die Universiteit van Pretoria en spesialiseer in die Dorslandtrek en die Angola-Boere. Hy verwerf 'n B.A.-talegraad in Afrikaans, Russies, en Duits, 'n meestersgraad in chemiese ingenieurswese, en 'n doktorsgraad in geskiedenis.

Stassen is die besturende direkteur van Protea Boekhuis.

Bibliografie 2009: Afrikaners in Angola, 1928–1975 2010: The Boers in Angola, 1928–1975 2011: William Chapman – Reminiscences 2018: De Jagers in die Dorsland

Bronne Nel, Ronel: Gaan na hom, elke bundel wat vrede en rus soek. In: Taalgenoot, Winter 2021.

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Suid-Afrikaanse skrywers