Raaswater is 'n landelike nedersetting op die N10-hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is net suid van Upington in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf geleë.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap