Die Matjiesrivier is 'n klein linkersytakkie van die Oranjerivier, en vloei net oos van Upington in die noorde van die Noord-Kaap.

Eksterne skakel Googlekaart van die Matjiesrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Sien ook Lys van riviere in Afrika

Verwysings

Kategorie:Riviere in Noord-Kaap