Hier volg 'n lys van Vrymesselaars gesorteer volgens land:
België Leo Apostel Serge Brisy Charles de Coster Victor Horta Camille Huysmans Constantin Meunier Félicien Rops Piet Van Brabant Pierre-Théodore Verhaegen Frans Wittemans
Frankryk Robert Ambelain André Citroën Gérard Encausse, (Papus) Philippe Encausse Joseph de Maistre Jean-Paul Marat Donatien Alphonse François de Sade Louis-Claude de Saint-Martin Voltaire Jean-Baptiste Willermoz
Suid-Afrika P.J. Blignaut (1841–1909), Suid-Afrikaanse politikus, staatsamptenaar en twee keer waarnemende staatspresident. C.J. Langenhoven (1873–1932), Afrikaanse skrywer en lid van die Suid-Afrikaanse parlement.Cooper, A. A. 1986. The Freemasons of South Africa. p178. Cape Town: Human & Rousseau Generaal Louis Botha (1862–1919), politikus en eerste minister van die Unie van Suid-Afrika.Argiefblad vanaf grandlodge.co.za, besoek op 9 Augustus 2010. Ernest Oppenheimer (1880–1957), sakeman en die stigter van die diamantekartel wat deur De Beers beheer is. Harry Oppenheimer(1908–2000) 'n prominente Suid-Afrikaanse besigheidsman. Piet Retief (1780–1838), voortrekkerleier. Cecil John Rhodes (1853–1902), Britse imperialis en die stigter van die staat van Rhodesië. Ben Viljoen (1869–1917), Boeregeneraal en stigter van die Boerenedersetting in die VSA
Verenigde Koninkryk Edward VII Edward VIII George V Rudyard Kipling Winston Churchill
Verwysings
Kategorie:Vrymesselary Vrymesselaars