Villarrobledo 270px Kaart Wapen 180px|center 90px|center|border Vlag 75px|center Land Administratiewe gewes 22px Kastilië-La Mancha Provinsie 22px Albacete Koördinate Gestig op 1292 Oppervlakte: - Totaal 862,41 vk km Hoogte bo seevlak 721 m Bevolking: - Totaal (2011) 26 485 - Bevolkingsdigtheid 30,71 vk/km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Simón Valentín Bueno Vargas Amptelike webwerf villarrobledo.com
Villarrobledo is 'n Spaanse stad en munisipaliteit in die provinsie Albacete, wat deel uitmaak van die outonome gewes Kastilië- La Mancha.
Villarrobledo spog met een van die wêreld se grootste wingerde met 'n oppervlak van meer as 30 000 hektaar en 48 miljoen wingerdstokke. 'n Ander belangrike produk van die plaaslike landbou, wat ook uitgevoer word, is die Manchego-kaas. Nywerhede sluit metallurgie en logistiek in.
Bekende feeste in Villarrobledo is die plaaslike karnaval, die Viña-fees met rockmusiekkonserte en die Heilige Week.
Galery
Eksterne skakels
Die Toerismekantoor van Villarrobledo Die karnaval van Villarrobledo Die Heilige Week Villarrobledo Die Viña-fees van rockmusiek Lugfoto's van Villarrobledo Villarrobledo category in DMOZ
Kategorie:Nedersettings in Spanje