Lambrechtsdrif is 'n landelike nedersetting aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is 'n ent oos van Upington in die hartjie van die rosyntjie- en sultanabedryf geleë.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap