Klippunt is 'n landelike nedersetting aan die N14-hoofpad op die noordelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is naby Upington geleë en is in die hartjie van die rosyntjie- en sultanabedryf.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap