duimnael|links|Lyntekeninge van die Lockheed F-104 Starfighter Die Lockheed F-104 Starfighter is 'n supersoniese vegvliegtuig. Die Starfighter is in 1958 in gebruik geneem deur die Amerikaanse Lugmag."F-104 Starfighter." NASA, 1 Februarie 2005. As gevolg van hulle ontevredenheid met die vliegtuig se reikafstand, dravermoë en uitrusting is die vliegtuig in 1967 uitgefaseer.

'n Veranderde weergawe van die Starfighter is wel suksesvol verkoop aan die lugmagte van Duitsland, Kanada, Pakistan en Italië waar die vliegtuig in diens was tot 2004. Hierdie veranderde weergawe van die Starfighter was berug vir sy swak hanteerbaarheid en sy hoë aantal noodlottige ongelukke.

Sien ook Lys van vegvliegtuie

Verwysings

Kategorie:Vegvliegtuie‎