duimnael|regs|Die bladmusiek Die , ook vir sy openingswoorde bekend as ("Die vlag omhoog"), is gebruik as die volkslied van die Nazi-Party (NSDAP) van 1930 tot 1945. Van 1933 tot 1945 het die Nazi's dit as 'n kwasi-volkslied van Duitsland gebruik. Die Deutschlandlied was nogtans die amptelike volkslied.Geisler, Michael E. "In the Shadow of Exceptionalism" in Geisler, Michael E. (red.) National Symbols, Fractured Identities: Contesting the National Narrative UPNE (2005). p. 71 Sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog is die lied in Duitsland en Oostenryk verbied.

Verwysings

Eksterne skakel YouTube

Kategorie:Volksliedere