links|duimnael|180px|Dubbelborsoorjas, 1876 regs|duimnael|Jasse in Die Koerant van die Mode, 1872. 'n Oorjas is 'n tipe lang jas bedoel om as buitekledingstuk gedra te word, wat gewoonlik tot onder die knieë strek. Jasse word die mees algemene gebruik in die winter wanneer liggaamshitte vir die draer belangrik is.

Kategorie:Kleding