Świętochłowice 280px Kaart Wapen 180px|center 50px|center Vlag 60px|border|center Land Woiwodskap 20px Silesië Koördinate Stigting 14de eeu Stadstatus 1947 Oppervlakte: - Totaal 13,31 vk km Hoogte bo seevlak 281 m Bevolking: - Totaal (2011) 53 798 - Bevolkingsdigtheid 4 041,9/vk km Tydsone MET (UTC +1) - Somertyd MEST (UTC +2) Klimaat - Tipe Kontinentaal-gematig - Gemiddelde jaarlikse temperatuur - - Gem. temp. Januarie/Julie - - Gemiddelde jaarlikse neerslae - mm Burgemeester Daniel Beger Amptelike Webwerf swietochlowice.pl
Świętochłowice (uitspraak: [ˌɕvjɔ̃tɔxwɔˈviʦɛ], Duits: Schwientochlowitz) is 'n dorp in die suide van Pole met 53 798 inwoners (2011). Świętochłowice is geleë in die woiwodskap Silesië (sedert 1999), voorheen in Katowice (1975-1998).
Zgoda, 'n satellietkamp van die Duitse konsentrasiekamp Auschwitz, is in 1943 in Świętochłowice opgerig. In Januarie 1945 is die kamp heropen en daarna steeds deur Kommunistiese Pole gebruik. Die kamp, waarin bykans 2 500 gevangenes in 1945 dood is, is in November van dié jaar gesluit.
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Swietochlowice