Whiskey is 'n Afrikaanse woord wat gebruik word met verskillende betekenisse: Whiskey, die alkoholiese drank wat oorwegend in Ierland en die Verenigde State gestook word. Alle ander soorte, insluitende dié van Skotland, word whisky gespel. Whiskey, die 23ste letter van die NAVO-spelalfabet