duimnael|Australasië se geografiese omvang duimnael|Ligging van Australasië duimnael|Vlag van Australasië vir die Olimpiese Somerspele van 1908 en 1912
Australasië (Latyn: Australasia, letterlik: "suid van Asië") is die gebied rondom Australië, Nieu-Seeland, Nieu-Guinea,HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, die daaromliggende eilande van Melanesië en ook 'n deel van Indonesië. Die begrip is afkomstig van Charles de Brosses, wat dit in 1756 gebruik het om die gebied af te grens van Polinesië en Magellanica (die suidoostelike deel van die Stille Oseaan).
Lande in Australasië Australië Fidji Gefedereerde State van Mikronesië Kiribati Marshalleilande Nauru Nieu-Seeland Oos-Timor Palau Papoea-Nieu-Guinee Samoa Salomonseilande Tonga Tuvalu Vanuatu
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Gebiede van Asië Kategorie:Gebiede van Oseanië Kategorie:Stille Oseaan