Saint-Dié-des-Vosges is 'n stad en munisipaliteit in die Franse gewes Grand Est. Dit is 'n onderprefektuur (onderhoofstad) in die département Vosges. Die munisipale gebied het 'n bevolking van ongeveer 22 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 46 km², en lê op 'n hoogte van sowat 370 meter.

Die stad verwerf internasionale bekendheid deur die Internasionale Geografiefees wat jaarliks in September plaasvind.

Geskiedenis duimnael|links|Saint-Dié-des-Vosges duimnael|links|Die Tegnologiese Instituut Die publikasie in 1507 van die Cosmographiae Introductio onder redaksie van Martin Waldseemüller.

Besienswaardighede Katedraal Klooster Kerk Saint-Martin Museum Pierre-Noël Fabriek Claude et Duval (argitek Le Corbusier) Roche Saint-Martin Camp celtique de la Bure

Onderwys Tegnologiese Instituut: IUT (Institut universitaire de technologie) vir inligtings- en kommunikasietegnologie (IKT).

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit Institut universitaire de technologie

Kategorie:Munisipaliteite in Grand Est Kategorie:Nedersettings in Grand Est