Simca Vedette 250px Spesifikasies Vervaardiger: Simca Produksie: 1955–1961 Klas: Sedan Enjin: 351 Liter V859–61kW 80–84Pk Wielafstand: Beaulieu 2692 mm Marly 2689 mm Versailles 2692mm Lengte: 4495-4750 mm Breedte: 1720 mm Hoogte: 1480 mm Gewig: 1130 kg

Die Simca Vedette is 'n voertuig wat sedert 1955 gebou is, nadat Simca die Franse Ford-fabriek in Poissy, Parys oorgeneem het.

Die volgende Simca Vedette modelle was van 1955 tot 1961 daar gebou: Régence 1956 Trianon 1956 Versailles 1957 Marly (stasiewa) 1957 Beaulieu 1958 Présidence 1959 Chambord 1960

Galery

Vedette