Matra Bagheera Spesifikasies Vervaardiger: Matra Produksie: 1974–1980 Klas: Sportmotor Enjin: Viersilinder 1294 cmViersilinder 1442cm Wielafstand: mm Lengte: mm Breedte: mm Massa: kg duimnael|'n Matra Bagheera
Die Matra-Simca Bagheera is 'n 3-sitplek-sportmotor wat onder die name Matra-Simca en Talbot-Matra verskyn het. Die voertuig is gemeenskaplik ontwikkel deur Simca en Matra as opvolger vir die Matra M530 en is in April 1973 bekendgestel. Die Bagheera is deur die Talbot Matra Murena opgevolg.
Kategorie:Motorvoertuie