Jonathan Lawack is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die Demokratiese Alliansie en was tot 27 Augustus 2018 speaker van die metropolitaanse raad van Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Hy is deur 'n mosie van wantroue verwyder en Buyelwa Mafaya van die African National Congress is in sy plek aangewys.
Verwysings
Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie