Buyelwa Mafaya is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die African National Congress en sedert 27 Augustus 2018 speaker van die metropolitaanse raad van Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Sy vervang Jonathan Lawack van die Demokratiese Alliansie wat na 'n mosie van wantroue uit die amp verwyder is.

Verwysings

Kategorie:Politici van die African National Congress