Woepies Wurm is die hoofkarakter van 'n produksie van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) van die 1980's wat op kasset beskikbaar gestel is. Met behulp van sang en interaksie tussen die karakters is die natuurlike wêreld op 'n prettige manier aan die luisteraar bekend gestel.
Ander karakters Marius Mot Snakkie Slak Kriekie Kriek Gertjie Gloeiwurm Ignatius Naaldekoker
Eksterne skakels
Kategorie:Dierekarakters Kategorie:Televisiekarakters