Die Aardkonyn (己卯, jǐmǎo) is die 16de jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sesde Hemelstam (己, jǐ; die element Aarde en Jin) met die vierde Aardtak (卯, mǎo), gesimboliseer deur die Konyn (兔, tù).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardkonynjaar het in 1999 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 16 Februarie 1999 tot 4 Februarie 2000.

Aardkonynjare

Die volgende jare is Aardkonynjare:

Jare van die Aardkonyn 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2682 v.C. 2622 v.C. 2562 v.C. 2502 v.C. 2442 v.C. 2382 v.C. 2322 v.C. 2262 v.C. 2202 v.C. 2142 v.C. 10 2082 v.C. 2022 v.C. 1962 v.C. 1902 v.C. 1842 v.C. 1782 v.C. 1722 v.C. 1662 v.C. 1602 v.C. 1542 v.C. 20 1482 v.C. 1422 v.C. 1362 v.C. 1302 v.C. 1242 v.C. 1182 v.C. 1122 v.C. 1062 v.C. 1002 v.C. 942 v.C. 30 882 v.C. 822 v.C. 762 v.C. 702 v.C. 642 v.C. 582 v.C. 522 v.C. 462 v.C. 402 v.C. 342 v.C. 40 282 v.C. 222 v.C. 162 v.C. 102 v.C. 42 v.C. 19 79 139 199 259 50 319 379 439 499 559 619 679 739 799 859 60 919 979 1039 1099 1159 1219 1279 1339 1399 1459 70 1519 1579 1639 1699 1759 1819 1879 1939 1999 2059 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 762 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

16