Die Waterkonyn (癸卯, guǐmǎo) is die 40ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die 10de Hemelstam (癸, guǐ; die element Water en Jin) met die vierde Aardtak (卯, mǎo), gesimboliseer deur die Konyn (兔, tù).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterkonynjaar het in 1963 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 25 Januarie 1963 tot 12 Februarie 1964.
Waterkonynjare
Die volgende jare is Waterkonynjare:
Jare van die Waterkonyn 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2658 v.C. 2598 v.C. 2538 v.C. 2478 v.C. 2418 v.C. 2358 v.C. 2298 v.C. 2238 v.C. 2178 v.C. 2118 v.C. 10 2058 v.C. 1998 v.C. 1938 v.C. 1878 v.C. 1818 v.C. 1758 v.C. 1698 v.C. 1638 v.C. 1578 v.C. 1518 v.C. 20 1458 v.C. 1398 v.C. 1338 v.C. 1278 v.C. 1218 v.C. 1158 v.C. 1098 v.C. 1038 v.C. 978 v.C. 918 v.C. 30 858 v.C. 798 v.C. 738 v.C. 678 v.C. 618 v.C. 558 v.C. 498 v.C. 438 v.C. 378 v.C. 318 v.C. 40 258 v.C. 198 v.C. 138 v.C. 78 v.C. 18 v.C. 43 103 163 223 283 50 343 403 463 523 583 643 703 763 823 883 60 943 1003 1063 1123 1183 1243 1303 1363 1423 1483 70 1543 1603 1663 1723 1783 1843 1903 1963 2023 2083 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 738 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
40