Die Houtkonyn (乙卯, yǐmǎo) is die 52ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die tweede Hemelstam (乙, yǐ; die element Hout en Jin) met die vierde Aardtak (卯, mǎo), gesimboliseer deur die Konyn (兔, tù).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtkonynjaar het in 1975 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 11 Februarie 1975 tot 30 Januarie 1976.

Houtkonynjare

Die volgende jare is Houtkonynjare:

Jare van die Houtkonyn 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2646 v.C. 2586 v.C. 2526 v.C. 2466 v.C. 2406 v.C. 2346 v.C. 2286 v.C. 2226 v.C. 2166 v.C. 2106 v.C. 10 2046 v.C. 1986 v.C. 1926 v.C. 1866 v.C. 1806 v.C. 1746 v.C. 1686 v.C. 1626 v.C. 1566 v.C. 1506 v.C. 20 1446 v.C. 1386 v.C. 1326 v.C. 1266 v.C. 1206 v.C. 1146 v.C. 1086 v.C. 1026 v.C. 966 v.C. 906 v.C. 30 846 v.C. 786 v.C. 726 v.C. 666 v.C. 606 v.C. 546 v.C. 486 v.C. 426 v.C. 366 v.C. 306 v.C. 40 246 v.C. 186 v.C. 126 v.C. 66 v.C. 6 v.C. 55 115 175 235 295 50 355 415 475 535 595 655 715 775 835 895 60 955 1015 1075 1135 1195 1255 1315 1375 1435 1495 70 1555 1615 1675 1735 1795 1855 1915 1975 2035 2095 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 726 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

52