Die 2018 Curriebeker Premierafdeling was ’n top rugbykompetisie wat van 17 Augustus – 27 Oktober 2018 tussen die provinsiale spanne van Suid-Afrika beslis is. Dit was die 80ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

Die Westelike Provinsie was die verdedigende kampioen. Hulle het die Natalse Haaie met 33–21 in die 2017 eindstryd in Durban verslaan.

Die eindstryd in 2018 is op 27 Oktober 2018 beslis met die Natalse Haaie wat weer teen die Westelike Provinsie gespeel het, hierdie keer in Kaapstad. Die Natalse Haaie het met 17–12 gewen en hulle 8ste titel ingepalm.

Spanne 2018 Curriebeker Premierafdelingspanne Span Borgskapnaam Stadion Stadionborg Blou Bulle Vodacom Blou Bulle Loftus Versfeld geen Goue Leeus Xerox Goue Leeus Ellispark Emirates Airlines Westelike Provinsie DHL Westelike Provinsie Nuweland DHL Vrystaat Cheetahs Toyota Vrystaat Cheetahs Vrystaatstadion Toyota Natalse Haaie Cell C Sharks Kings Park Jonsson Pumas iCollege Pumas Mbombelastadion geen Griekwas Tafel Lager Griekwas Griekwapark, Kimberley Tafel Lager

Tabel

Tabelnotas Pos = Tabelposisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Punte teen (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT) DV = Drieë vir DT = Drieë teen DBP = Driebonuspunt: toegeken aan 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. VBP = Verloorbonuspunt: toegeken aan die verloorspan indien hulle met 7 of minder punte verloor het. Pte = Alle tabelpunte versamel.

Wedstryde Die volgende wedstryddatums is bekend gemaak:

Week 1

Loslootjies: Goue Leeus, Natalse Haaie, Westelike Provinsie

Week 2

Loslootjie: Pumas

Week 3

Loslootjie: Griekwas

Week 4

Loslootjie: Westelike Provinsie

Week 5

Loslootjie: Natalse Haaie

Week 6

Loslootjie: Blou Bulle

Week 7

Loslootjies: Blou Bulle, Goue Leeus, Griekwas, Pumas, Vrystaat Cheetahs

Week 8

Loslootjie: Vrystaat Cheetahs

Halfeindronde

Eindstryd

Verwysings

Kategorie:Sport in 2018 Kategorie:Curriebeker