Gebeure Ptolemeus IX Soter II Lathyros word koning van Egipte. 'n Deel van Frigië wat eers aan Mithradates V Euergetes aangestaan is, word aan die provincia Asia toegevoeg. The Oxford Companion to Classical Civilization OUP Oxford, 2014, ,

Geboortes Marcus Terentius Varro, Romeinse veelweter en skrywer († 27 v.C.).

Sterftes 26 Junie - Ptolemeus VIII Euergetes II Physkon

Verwysings