duimnael|'n Achondriet (Northwest Africa 7325) duimnael|'n Achondriet van Mars Achondriete is meteoriete wat se materiaal in teenstelling tot die chondriete s'n belangrike differensiasie ondergaan het. Van die achondriete kan van ander hemelliggame soos die Maan, die planeet Mars of van asteroïede soos Vesta stam. Micrometeorites and the Mysteries of Our Origins Springer Science & Business Media, 2007, ,

Indeling Die eintlike achondriete word in ses groepe ingedeel: Howardiete Eucriete Diogeniete Aubriete Ureiliete SNC-meteoriete

Daarnaas word nog twee groepe steenagtige-ystermeteoriete erken: Pallasiete Mesodideriete

Asook drie groepe ystermeteoriete: Oktaëdriete Hekaëdriete Ataksiete

Verwysings

Kategorie:Meteoriete