Buitepos is 'n klein nedersetting in die Omaheke-Streek in die ooste van Namibië. Dit is een van die grensposte tussen Namibië en Botswana. Oorkant die grens is Mamuno geleë.
Verwysings
Kategorie:Grense van Namibië Kategorie:Grense van Botswana Kategorie:Nedersettings in Namibië