Arlington 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat 20px Texas Koördinate Gestig op 27 Februarie 1801 Oppervlakte: - Totaal 67 vk km Hoogte bo seevlak 184 m Bevolking: - Totaal (2017) 234 965 - Bevolkingsdigtheid 3 489/vk km Tydsone SST (UTC -6) Somertyd SDT (UTC -5) Amptelike Webwerf arlingtonva.us
duimnael|links|Die fasade van Arlingtonhuis verskyn op Arlington se seël, vlag, en logo duimnael|links|Die voormalige Vlootanneks en die Lugmaggedenkteken. duimnael|links|Arlington Nasionale Begraafplaas is geleë op grond in beslag geneem is van die Konfederale Generaal Robert E. Lee duimnael|links|Virginia Hospitaalsentrum, die negende grootste werkgewer in Arlington County Arlington County is 'n distrik in die Statebond van Virginië, dikwels na bloot verwys as Arlington of Arlington, Virginië. In 2016 is die bevolking op 230 050 geskat, wat dit die sesde grootste woongebied in Virginië, of die vierde grootste stad as sodanig maak. Dit is die 5de hoogste inkomste distrik in die VSA volgens die gemiddelde gesinsinkomste, en het die hoogste konsentrasie van enkellopendes in die streek.
Verwysings
Kategorie:Counties van die Verenigde State van Amerika