Sanderburg (Sander se kasteel) is die kleinste van die drie kastele in Windhoek, Namibië. Dit was gebou tussen 1917 en 1919 deur die argitek Wilhelm Sander wat dit ontwerp het as sy eie plek van verblyf. Sy argitekstyl kombineer verskeie middeleeuse funksies.

Sien ook Heinitzburg Schwerinsburg

Verwysings

Kategorie:Geboue en strukture in Windhoek Kategorie:Kastele in Namibië