Italië word verdeel in 20 administratiewe streke (regioni, enkelvoud regione), waarvan vyf 'n spesiale outonome status geniet, aangedui deur 'n *. 'n Administratiewe streek word verder verdeel in provinsies.

Vlae van administratiewe streke

Vlae van provinsies

Sien ook Vlag van Italië Lys van administratiewe streke van Italië Lys van provinsies van Italië

Eksterne skakels

Italië – administratiewe streke en provinsies by Flags of the World.

Kategorie:Kultuur in Italië Italië